Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek ken jou handel en wandel. Ek het ook jou harde werk en volharding raakgesien, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie. Jy het ook navraag gedoen oor dié wat sê dat hulle apostels is, maar dit nie is nie. Jy het toe uitgevind dat hulle eintlik leuenaars is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:2 in konteks