Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die monster is gevange geneem en saam met hom ook die vals profeet wat die wondertekens ter ondersteuning van die monster gedoen het. Daarmee het hy die mense verlei wat die merkteken van die monster gedra en sy standbeeld aanbid het. Dié twee is lewendig in die vuurpoel gegooi wat met swael brand.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:20 in konteks