Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ek voor sy voete neergeval om hom te aanbid. Hy sê egter vir my: “Oppas, moenie! Ek is net jou mededienskneg, en van al jou medegelowiges wat getuienis van hulle geloof in Jesus gelewer het. Buig neer in aanbidding voor God! Die kern van die profesie is inderdaad om van Jesus te getuig.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:10 in konteks