Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ek ’n ander engel in die middel van die hemelruim sien vlieg. Hy het die ewige Goeie Nuus gebring. Hy moes die Goeie Nuus bring aan die bewoners van die aarde, aan elke nasie, stam, taalgroep en volk.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:6 in konteks