Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nog ’n ander engel het uit die rigting van die altaar gekom. Hy het mag oor die vuur gehad en met ’n kragtige stem geroep na hom wat die skerp sekel vashou en aan hom gesê: “Steek jou skerp sekel in en sny die druiwetrosse van die wingerd op die aarde af, want sy druiwe het ryp geword.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:18 in konteks