Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Ander engel het uit die tempel te voorskyn gekom en met ’n kragtige stem geroep na Hom wat op die wolk sit: “Steek u sekel in en oes, want die uur het aangebreek om te oes. Die oes van die aarde is ryp.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:15 in konteks