Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:17-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Die draak het toe woedend geword vir die vrou en vertrek om oorlog te gaan maak teen die res van haar afstammelinge wat die gebooie van God gehoorsaam en vashou aan die getuienis wat Jesus gegee het.

18. Die draak het toe op die sand van die see gaan staan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12