Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 10:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe die boekrolletjie uit die hand van die engel geneem en dit opgeëet. In my mond was dit so soet soos heuning, maar toe ek dit insluk, was dit bitter in my maag.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 10

Kyk Openbaring 10:10 in konteks