Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is Johannes, julle medegelowige. Deur ons hegte verhouding met Jesus deel ons saam in die swaarkry, maar ook in sy heerskappy en in die volharding. Dit het gebeur dat ek op die eiland Patmos beland het omdat ek die boodskap van God en die getuienis wat deur Jesus gelewer is, gepreek het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1

Kyk Openbaring 1:9 in konteks