Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie brief kom van Johannes en is gerig aan die sewe gemeentes wat in die provinsie Asië geleë is. Genade en vrede aan julle, van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste wat voor sy troon is;

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1

Kyk Openbaring 1:4 in konteks