Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:18-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

18. en die Lewende. Ek was dood en kyk, nou leef Ek vir altyd en Ek het die sleutels van die dood en die doderyk.

19. Skryf op wat jy gesien het: wat nou besig is om te gebeur en wat hierna gaan gebeur.

20. En dit is die geheim van die sewe sterre wat jy in my regterhand gesien het en die sewe goue kandelare: Die sewe sterre is die sewe voorgangers van die sewe gemeentes en die sewe kandelare is die sewe gemeentes self.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1