Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is ’n openbaring wat van Jesus Christus af kom. God het dit aan Hom gegee om aan sy diensknegte bekend te maak wat binnekort moet gebeur. Hy het dit toe aan sy dienskneg Johannes gegee deur sy engel na hom toe te stuur.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1

Kyk Openbaring 1:1 in konteks