Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus daarvandaan verder gaan, sien Hy ’n man met die naam Matteus by die tolhokkie sit. Hy sê toe vir hom: “Kom! Word my dissipel!” Matteus het opgestaan en Jesus se dissipel geword.

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:9 in konteks