Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek gaan nou vir julle bewys dat Ek, die Seun van die Mens, die gesag het om op aarde sondes te vergewe.” Daarna sê Hy vir die verlamde man: “Staan op, vat jou slaapmat en gaan huis toe.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:6 in konteks