Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus omdraai en haar sien, het Hy vir haar gesê: “Skep moed, my dogter. Omdat jy so vas geglo het, is jy nou gesond.” En die vrou was van daardie oomblik af heeltemal genees.

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:22 in konteks