Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus was nog besig om met hulle te praat toe daar ’n vername Joodse leier na Hom toe kom en voor Hom neerval met die woorde: “My dogter is nou net dood. Kom tog en sit u hand op haar en sy sal weer lewe.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:18 in konteks