Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:33-34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

33. Hulle oppassers het weggehardloop dorp toe en alles gaan vertel, ook wat met die besetenes gebeur het.

34. Daarop het die hele dorp Jesus tegemoetgegaan. Toe hulle Hom sien, het hulle Hom gesoebat om uit hulle gebied weg te gaan.

Lees volledige hoofstuk Matteus 8