Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jesus sê vir hulle: “Waarom is julle so verskrik? Is julle geloof dan regtig so klein?” Daarna het Hy opgestaan, die winde en die see streng aangespreek en daar het ’n groot kalmte gekom.

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:26 in konteks