Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer jy iemand in nood help, moenie ’n groot okkasie daarvan maak nie. Dis wat die skynheiliges in die sinagoges en op die strate doen om deur die mense opgehemel te word. Ek verseker julle, dis al beloning wat hulle ooit sal kry.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:2 in konteks