Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek doop julle wel met water as teken van julle bekering. Maar ná my kom daar Iemand wat baie belangriker is as ek – soveel belangriker dat ek nie eers goed genoeg is om soos ’n slaaf sy sandale vir Hom aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur.

Lees volledige hoofstuk Matteus 3

Kyk Matteus 3:11 in konteks