Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:33-35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

33. Petrus verseker Hom toe: “Al laat almal U in die steek – ék sal dit nooit doen nie.”

34. Jesus antwoord hom: “Glo My, Petrus, vannag nog, voordat die haan kraai, sal jy drie maal ontken dat jy my dissipel is.”

35. Petrus sê toe vir Hom: “Al moet ek saam met U sterf – ek sal dit beslis nooit doen nie!” Al die dissipels het dieselfde verklaar.

Lees volledige hoofstuk Matteus 26