Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl hulle besig was om te eet, neem Jesus brood en vra God se seën daarop. Toe breek Hy dit in stukke en gee dit aan sy dissipels met die woorde: “Neem en eet dit. Dit is my liggaam.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:26 in konteks