Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En wanneer het ons gesien dat U ’n hawelose vreemdeling was, en U in ons huise ontvang? Of dat U niks gehad het om aan te trek nie, en ons het vir U klere gegee?

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:38 in konteks