Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“So sal julle skuldig word aan die moord op al die vromes, van die regverdige Abel af tot by Sagaria, die seun van Berekja, wat julle by die tempel, tussen die heiligdom en die altaar vermoor het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:35 in konteks