Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ellende wag vir julle, julle skynheilige skrifkenners en Fariseërs! Want julle gee noukeurig tiendes van die nietigste deeltjies van julle inkomste, maar julle ignoreer die eintlik belangrike dinge waarom dit in die wet gaan: om te doen wat reg is, om ontferming te betoon en om mense van julle woord te wees. Julle behoort die tiendes te gee, maar die belangriker dinge mag julle ook nie nalaat nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:23 in konteks