Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:10-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. En julle moet julleself nie as ‘leier’ laat aanspreek nie, want julle het net een Leier: die Messias self.

11. Die belangrikste een onder julle moet die een wees wat dien.

12. Dié wat vir hulleself eer soek – God sal hulle verneder. Maar dié wat hulle geringheid voor God besef – God sal hulle hoog vereer.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 23