Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop het hy weer ander slawe gestuur met die opdrag: ‘Sê vir die gaste: My feesmaal staan gereed. My beeste en vetmaakvee is klaar geslag. Alles is reg om te begin. Kom na die bruilof!’

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:4 in konteks