Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar wat die opstanding van die dooies betref – het julle niks hieroor in die Skrif raakgelees nie? Lank nadat Abraham en Isak en Jakob reeds dood was, het God immers gesê:

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:31 in konteks