Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle stuur toe ’n paar van hulle volgelinge saam met ondersteuners van Herodes wat vir Jesus vra: “Leermeester, ons weet hoe eerlik u is. Sonder om doekies om te draai leer u die mense wat God van ons verwag. U ontsien niemand nie, want u laat u nie beïnvloed deur mense se belangrikheid nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:16 in konteks