Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 20:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop kom die ma van Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus, na Jesus toe met haar twee seuns. Sy kniel toe eerbiedig neer om van Hom ’n guns te vra.

Lees volledige hoofstuk Matteus 20

Kyk Matteus 20:20 in konteks