Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘En jy, Betlehem, in die landstreek van Juda, jy is beslis nie die onbeduidendste dorpie in Juda nie; want uit jou sal daar ’n leier voortkomwat my volk Israel sal versorg soos ’n skaapwagter sy skape.’”

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:6 in konteks