Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hy egter hoor dat Argelaus koning geword het in sy pa, Herodes, se plek, het hy bang geword om na Judea te reis. Omdat God hom in ’n droom so beveel het, het hy toe na die omgewing van Galilea vertrek.

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:22 in konteks