Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle in die huis ingaan, sien hulle die Kindjie by Maria, sy ma, en hulle val voor Hom neer en aanbid Hom. Toe maak hulle hulle kissies met kosbaarhede oop en gee aan Hom geskenke van goud en wierook en mirre.

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:11 in konteks