Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 18:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar daarvan wou sy skuldeiser nie hoor nie. Hy is daar weg en het hom in die tronk laat gooi, waar hy sou moes bly totdat hy al sy skuld afbetaal het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 18

Kyk Matteus 18:30 in konteks