Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 18:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. In daardie tyd het die dissipels na Jesus toe gekom met die vraag: “Wie van ons sal die belangrikste wees in God se koninkryk?”

2. Jesus roep toe ’n klein kindjie nader en laat dié tussen hulle staan.

Lees volledige hoofstuk Matteus 18