Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 17:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Petrus sê toe vir Jesus: “Here, dis wonderlik om hier te wees! As U wil, sal ek hier drie skuilings oprig: vir U een, vir Moses een en een vir Elia.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 17

Kyk Matteus 17:4 in konteks