Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 16:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

toegetrekte rooi lug met vroegdag beteken slegte weer deur die dag.’ Julle verstaan die kuns om die weervooruitsig uit die tekens in die lug te lees; hoe kan julle dan nie die duidelike tekens raaksien van die besondere tyd waarin julle julle bevind nie?

Lees volledige hoofstuk Matteus 16

Kyk Matteus 16:3 in konteks