Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 16:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van toe af het Jesus dit vir sy dissipels begin duidelik maak dat God wil hê Hy moet na Jerusalem toe gaan. Daar moet Hy baie ly onder die familiehoofde, die priesterhoofde en die skrifkenners, en doodgemaak word, maar God sal Hom op die derde dag opwek.

Lees volledige hoofstuk Matteus 16

Kyk Matteus 16:21 in konteks