Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Groot klomp mense het rondom Hom saamgedrom. Gevolglik was Hy verplig om in ’n skuit te klim en daarin te gaan sit om die mense te onderrig. Hulle het almal op die strand bly staan om na Hom te luister.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:2 in konteks