Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ja, die hart van hierdie volk het verhard,en hulle hoor swaar met hulle ore,en hulle het hulle oë toegemaak sodat hulle nie dalk met hulle oë sienen met hulle ore hooren met hulle hart begrypen tot bekering kom en Ek hulle gesond maak nie.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:15 in konteks