Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna gaan neem hy sewe ander geeste, slegter as hyself, saam met hom en trek in daardie persoon in. Uiteindelik sal dit met daardie mens baie slegter gaan as aan die begin. Dieselfde sal gebeur met die slegte mense van vandag.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:45 in konteks