Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 1:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met hierdie dinge in gedagte het hy aan die slaap geraak. Daarop verskyn ’n engel van die Here in ’n droom aan hom en sê: “Moenie huiwer om voort te gaan met jou huwelik met Maria nie. Die Kindjie wat sy dra, is verwek deur die Heilige Gees.

Lees volledige hoofstuk Matteus 1

Kyk Matteus 1:20 in konteks