Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 8:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het toe by hulle begin tuisbring dat God bepaal het dat Hy, die Seun van die Mens, baie dinge moet ly: Hy sal deur die familiehoofde, die priesterhoofde en die skrifkenners verwerp word. Hy sal doodgemaak word, maar sal ná drie dae weer opstaan.

Lees volledige hoofstuk Markus 8

Kyk Markus 8:31 in konteks