Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 8:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus en sy dissipels het Galilea verlaat en na die dorpies van Sesarea-Filippi gegaan. Op pad vra Hy sy dissipels toe: “Wie, sê die mense, is Ek werklik?”

Lees volledige hoofstuk Markus 8

Kyk Markus 8:27 in konteks