Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net so eet hulle niks wat van die mark af kom as hulle nie eers hulle hande gewas het nie. Daar is ook nog baie ander tradisies waaraan hulle vashou – dinge soos die seremoniële reiniging van drinkbekers, kruike, bakke en eetbankies.)

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:4 in konteks