Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy dogter, wie se naam ook Herodias was, het in die feessaal ingekom en vir hulle gedans. Dit het groot byval by Herodes en al die gaste gevind. “Vra my enigiets wat jy graag wil hê,” het Herodes vir die meisie gesê, “en ek sal dit vir jou gee.”

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:22 in konteks