Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Herodes het baie ontsag vir Johannes gehad, want hy het besef dat hy ’n goeie en ’n heilige man is. Hy het hom beskerm en graag na hom geluister, al het Johannes se woorde hom dikwels ongemaklik laat voel.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:20 in konteks