Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Herodes het voorheen, as ’n guns vir Herodias, soldate gestuur en Johannes laat arresteer en in die tronk opgesluit. Sy was na regte die vrou van sy broer Filippus, maar Herodes het haar as sy vrou gevat.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:17 in konteks