Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 5:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Hulle het toe oorkant die see in die gebied van die Geraseners aangekom.

2. Net toe Jesus uit die skuit klim, het ’n man met ’n onrein gees Hom van die begraafplaas af tegemoetgehardloop.

3. Hy het tussen die grafte gebly. Hy kon op geen manier beheer word nie – selfs nie met ’n ketting nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 5