Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vroue het toe van die graf af weggevlug, want hulle was vol vrees en ontsteltenis. Hulle het egter vir niemand iets gesê nie, want hulle was bang.Maar die vroue het hierdie opdragte kortliks aan Petrus en dié by hom vertel. Hierna het Jesus hulle self van die ooste tot die weste uitgestuur met die heilige en onfeilbare boodskap wat ewige verlossing skenk. Amen.

Lees volledige hoofstuk Markus 16

Kyk Markus 16:8 in konteks